Skenkings

Aangesien die inisiatief deur die gemeenskap bedryf word, maak ons hoofsaaklik staat op skenkings, finansiële skenkings maar ook fisiese skenkings. Hieronder volg ‘n lys van moontlike produkte wat u kan skenk:

  • Kat en honde kos
  • Kosbakke
  • Dierehokke en -beddens
  • Komberse
  • Nekbandjies
  • Speelgoed
  • Honde was (sjampoo)
Orania Dieresorgsentrum bankbesonderhede:

OSK Koöperatiewe bank bpk, Standard Bank

Rekeningnommer: 041712617
Tak: Hopetown met takkode 050103
Verwysing: GO152 en u naam

Stuur asb. ‘n bewys van betaling aan info@oraniadieresorgsentrum.co.za