Fondsinsamelings

Ons is altyd besig met een of ander fondsinsameling om fondse in te samel vir die bou van die dieresorgsentrum, maar ook vir die koop van byvoorbeeld troeteldierkos en sterilisasies van straatkatte. Kontak ons indien u betrokke wil raak by die projekte. Hieronder is ‘n paar projekte waarmee ons besig is.

Projek 1

Donasieblikkies by verskillende afsetpunte in Orania

Projek 2

Kroegvasvra ten bate van die katsterilisasie-projek

Datum: 17 Julie 2019

Projek 3

Troeteldier fotokompetisie ten bate van die Orania Dieresorgsentrum

 

Datum: 30 Augustus 2019

Projek 4

Liedjieskryfkompetisie in samewerking met Karoo Kitaar ten bate van die katsterilisasie-projek

Datum: 27 September 2019

Projek 5

Manne-aand met potjiekos, veilings en kompetisies by De Boer ten bate van die Orania Dieresorgsentrum

Datum: 15 November 2019

Projek 6

Valentynsdag fotokompetisie ten bate van die Orania Dieresorgsentrum

Datum: 10 Februarie 2020