Aannemings

Naam: Hybrid

Geslag: Reun

Kommentaar: Saggeaard en baie vriendelik; hy benodig ‘n lekker erf waarin hy kan speel en rondbaljaar.

Kontak persoon: Kontak Christine Lombaard by 062 911 3618.

Naam: –

Geslag: Mannetjie (word 7 Jan. 2020 gekastreer)

Kontak persoon: Kontak Karoosig en versoek Suster Louise Botes by 071 690 1271.

Naam: Witkat

Geslag: Mannetjie (reeds gekastreer)

Kommentaar: Mal oor buite speel.

Kontak persoon: Kontak Trudie Brink by 071 509 6389.

Naam: –

Geslag: Reun

Kommentaar: Minder as 1 jaar oud

Kontak persoon: Kontak Pieter Schabort (065 837 9181) of Eloise Joubert (078 742 2248).