Aannemingsnuus: Jack kort ‘n huis!

Hierdie pragtige volgroeide Jack Russel-reun, Jack, kort ń huis. Hy is nog nie gekastreer nie kort baie liefde en aandag.

Kontak Johan Barnard by OVD by 082 378 1319 indien jy vir Jack wil aanneem