Aannemingsnuus: Wyfie kat kort huis!

Die liefdevolle wyfie kat soek ‘n huis!
Sy is 2 maand oud en nog nie gesteriliseer nie
Kontak Dolleen Smuts by 078 214 8054