Aannemingsnuus: Wyfie kat kort huis!

Hierdie saggeaarde, liefdevolle wyfie kat kort ‘n huis!
Sy is amper 2 jaar oud, gesteriliseer en al haar spuite is op datum
Kontak Jomarie Vosser by 060 558 8136