Valentynsdag fotokompetisie: Wenner aangekondig!

Ons sê baie geluk aan Charles en Daleen Kemp van Wonderboom, Pretoria wie se foto die wenfoto is van die Valentynsdag fotokompetisie. Die twee pragtige honde se name is Ragnar en Rukea.

Dierekompetisie2