Sentrumplanne

Ons het klaar die planne vir die Orania Dieresorgsentrum. Nou het ons net fondse nodig om die planne ‘n werklikheid te maak. Dit gaan ‘n lang pad wees, maar dit is die pad vorentoe vir ons diere. Dus is dit so nodig dat ons hulp van ander vrywilligers in die gemeenskap kry, of dit nou fisiese hulp is en of dit finansieel van aard is. Kontak ons gerus indien u ons op enige van die wyses kan help.
 

Ons is baie opgewonde om met die projek te begin!

orania dieresorgsentrum
orania dieresorgsentrum